Banke is goedkoop. Moet dit in jou portefeulje wees?
RSG Geldsake met Moneyweb - Een podcast door Moneyweb Radio
Categorieën:
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor die beleggingswaarde in banke en hoe beleggers dit moet benader.
