Woorde wek, maar voorbeelde trek
VivA Afrikaans-joernaal - Een podcast door Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Woensdagen

Dit help nie ons verwag van ons kinders optrede, gedrag, gewoontes, lewenswyses, opvattings, uitkyke, insigte, beginsels en etiese kodes wat ons nie vir onsself aangekweek het nie. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.